“Om Rooibok Rum voor 10:00 AM te drink maak jou ‘n seerower, jagter en n lekker mens, nie ‘n alkoholis nie!”
Ons Storie
Hier praat ons Afrikaans. Bou n Tradisie wat gaan hou. Kultuur is ’n belewenis, ’n geskiedenis, ’n taal, en dit is eenvoudig die bloed wat in jou are vloei. Jy kan trots wees daarop dat jy Afrikaans praat, dat jy deel is van die Afrikaners as kultuurgroep en dat jy kan sê jy is ’n Suid-Afrikaner! Rooibok Rum het die eksklusiefste resep vir die mees Suid-Afrikaanste RUM gebou. Met klem op alle Afrikaners man en/of vrou kan julle ons Rooibok Rum geniet. Rooibok Rum is ‘n hoë gehalte, handgemaakte Rum geproduseer in Suid-Afrika vir Suid- Afrikaners.”
Net soos die sosiale gedrag van n Rooibok, wei ons nie ver van permanente waterbron af nie. Dus is dit baie belangrik om n bottle Rooibok Rum naby te hou. Die Rooibok wei ook nie alleen nie, daarom word dit aanbeveel dat jy jou bottle Rooibok saam een of twee pelle geniet. Natuurlik saam n klomp ooie ook.
Die skouspelagtige sprong van n Rooibok, kan gesien word in n mens wanneer jou bottle Rooibok leeg is. Vind die Rooibok in jou… Drink n Rooibok.

Dis n Fees
Ons huur die volgende items uit:
30L Kegs – (Geure: Rum&Coke, Gin&Tonic, Gingerbeer, Vodka&OJ, Malibu&CreamSoda en Rum&Raspberry) – R2000
Dubbel Tap Sisteem en Gas Bottel – R1000
Silver Bar Counter Opvou Tafels – R500
Weggooi Koppies – R2.50 elk
Ons het ook ons eie kroegman – RPQ
Ons reel alles vir jou van begin tot einde. Van opslaan tot afslaan – Vra ons, en ons stuur vir jou n kwotasie.
Nou praat ons kegs

ROOIBOK Rum
Rooibok Rum is ons eie unieke handelsmerk. Rooibok Rum is n hoe kwaliteit, hand gemaakte Rum wat geproduseer word in Suid Afrika vir Suid-Afrikaaners.
Molasse is teenwoordig maar nie oordonderdend nie, en word gekomplimenteer met n ligte gebrande karamel profiel…Kan jy dit al proe?

ROOIBOK GIN
Rooibokooi Gin kan beskryf word as die juweel van die bosveld. Ook een van ons eie handelsmerke. Rooibokooi Gin is n hoe gehalte hand gemaakte botanies Gin en dit skep n vars bros ondervinding op jou pallet.
Dit word gekomplimenteer met n ligte toon Vlierblom, Koljander,Heuningbos op n basis van Jenewerbessie.

Rum en Roes
Rum en Roes of beter bekend as R&R. Gemaak van n wit rum met Sparberry. Die keg is baie popular onder die jong volwassenes.

Skroewedraaier
Vodka en OJ! Mayday Mayday! – Dit maak vir n goeie ontbyt vervanging, na n rowwe aand kom kry vir jou n regmakertjie.

Boomslang
Boomslang is cream soda en rum gemeng. Dit klink onskuldig maar soos die naam voorstel, is sy byt baie giftig. Baie populer by ons feeste.
Wat Ons Verkoop
Dit is die handelsware wat ons vir ons handelsmerk verkoop

Rooibok Rum – 750ml
As jy wil deel word van die Rooibok span en jy wil graag ons Rooibok Rum in jou stoor vertoon en verkoop, doen asb navraag deur ons te kontak.


Of jy nou ‘n beginner is of ‘n ervare rumkenner, Rooibok Rum sal jou smaakknoppies betower. Dit is die ideale metgesel vir ‘n aand saam met vriende, of om net rustig te ontspan na ‘n lang dag. Probeer dit met ‘n mengsel van Coke of gemmerbier vir ‘n verfrissende draai.
– `n vriend
Rooibok Rum is hier beskikbaar

Daniell – Cheetah Project

Liquor Legends

Luci`s Bier & Koffie

the Cork & Barrel

Sunset Liquors
Vind Ons Hier
Address
Unit C7
Wadeville Business Park
Corner Sardine and Steenbras Street
Wadeville
1422
Stuur vir ons ‘n boodskap
Ons hoor graag van jou….